[Afrikaans] Erepublik in woorde en prente #4

Day 1,561, 03:53 Published in Brazil Israel by CreepyRazor

Met die wat die wyse manne in beheer van die spel dinge so opskroef is ek ook nie meer aldag lus vir artikel skryf nie. Een wat ek wel moet skryf is die volgende ene.


Nickerball
Vriendin vir baie, ma vir meeste. Meeste van ons ken haar in haar rol as ma vir die newbies. n Taak wat sy ook baie ernstig opneem.



Sy en haar span helpers



staan gereed vir enigiets.



Ek sal julle nie aanraai om met een van die babas onder hulle toesig skoor te soek nie. Julle sal kak.

Hoogs geheime foto van opleiding hulpmiddels wat in gebruik is na nickerball hulle almal persoonlik getoets en goedgekeur het:





Opleiding soos ingestel deur haar:



Nickerball se toegewyde opleiding het oor die jare heelwat toegewyde eSA burgers opgelewer, soos:

Tenshibo (geneem die dag toe sy oppasser verdwyn het


MrWet


en laaste maar nie die minste nie.

MrKitty


English Version
: nickerball likes noobs. Dont mess with them.