[Afrikaans] Erepublik in woorde en prente #4
CreepyRazor
Met die wat die wyse manne in beheer van die spel dinge so opskroef is ek ook nie meer aldag lus vir artikel skryf nie. Een wat ek wel moet skryf is die volgende ene.
Nickerball
Vriendin vir baie, ma vir meeste. Meeste van ons ken haar in haar rol as ma vir die newbies. n Taak wat sy ook baie ernstig opneem.
Sy en haar span helpers
staan gereed vir enigiets.
Ek sal julle nie aanraai om met een van die babas onder hulle toesig skoor te soek nie. Julle sal kak.
Hoogs geheime foto van opleiding hulpmiddels wat in gebruik is na nickerball hulle almal persoonlik getoets en goedgekeur het:
Opleiding soos ingestel deur haar:
Nickerball se toegewyde opleiding het oor die jare heelwat toegewyde eSA burgers opgelewer, soos:
Tenshibo (geneem die dag toe sy oppasser verdwyn het
MrWet
en laaste maar nie die minste nie.
MrKitty
English Version: nickerball likes noobs. Dont mess with them.
Comments
moar english
I dunno sees. dont see the need for more english 😃
Lol, Viva Ma Nickers Viva!!
Gestem, Leewas VDW
Eina. Daai arme Batman wat vooroor moet buk met sy prop.
lol, gestem.
I knew English was a very synthetic language...
Ai Leewas, dis nou ook net jy wat so iets kan kwyt raak. Baie dankie, ek waardeer dit baie. Ja, die manne moet maar weet, ek is terug.
yay! nickerball is back!
Viva Nickerball viva! Lekker om 'n Afrikaanse artikel te lees!